loader from loading.io

Episode 9 | Louis van der Riet

Fearless & Unfiltered

Release Date: 09/01/2020

Episode 31 | Azille Coetzee show art Episode 31 | Azille Coetzee

Fearless & Unfiltered

Azille Coetzee: Skrywer | Postdoktorale navorser | Feminis   Ek en Azille gesels oor haar nuwe boek: Desire at the End of the White Line. Notes on the Decolonisation of White Afrikaner Femininity.  Ons delf lekker diep oor feminisme, dekolonisering, oor witheid, oor wat dit beteken om ’n wit Afrikaner vrou te wees vandag en (baie belangrik) wat dit ook kan beteken.    As jy iemand is wie ook worstel met van (of al) hierdie tema’s, hoop ek dat jy waarde sal vind in hierdie gesprek.    Azille, dankie dat jy jou menswees met ons deel en dankie vir jou...

info_outline
Episode 30 | Adanma Yisa show art Episode 30 | Adanma Yisa

Fearless & Unfiltered

Adanma Yisa: Anti-racism, DEI (Diversity, Equity & Inclusion), Decolonisation and Critical Diversity expert | Critical Thinker | Black Coconut founder   Adanma and Lidia spoke about anti-racism. They spoke about what it means to them, on both a personal and professional level. They unpacked why it matters deeply and what it looks like in practice. The also discussed the importance of intra-racial/affinity group work.    Adanma brings a deeply insightful perspective and has the beautiful gift of sparking critical thinking and leaving people she holds space for with important...

info_outline
Episode 29 | Ivor Swartz show art Episode 29 | Ivor Swartz

Fearless & Unfiltered

Ivor Swartz: Predikant | Skrywer | Spreker | Vriend Ek en Ivor gesels oor sy storie; sy reis met die kerk en spesifiek ook die NG Kerk; ras identiteit; oor sy 'why'; sy boeke; versoening;  inklusiwiteit; en soveel meer.  Ivor is 'n besonderse mens met 'n besonderse roeping. Mens kan nie by hom wegstap sonder om geïnspireer te voel om die beste weergawe van jouself te wees nie.  Hierdie gesprek het so baie vir my beteken en ek hoop van harte dat dit vir jou ook betekenisvol sal wees.  Dankie Ivor! 

info_outline
Episode 28 | Mbali Ntuli show art Episode 28 | Mbali Ntuli

Fearless & Unfiltered

Mbali Ntuli: Activist | Ex-politican | Founder of the Groundwork Collective Mbali & Lidia spoke about her political career; about why inclusion matters to the both of them; government's role in contributing towards a more inclusive, fair and just society; active citizenry; and so much more. Mbali brings a unique perspective and this was a very insightful conversation. We hope you enjoy it with us!   

info_outline
Episode 27 | Versoeningsdag 2021: Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden show art Episode 27 | Versoeningsdag 2021: Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden

Fearless & Unfiltered

Ek voer 'n eerlike gesprek met Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden oor versoening in Suid-Afrika. 

info_outline
Episode 26 | George Rauch show art Episode 26 | George Rauch

Fearless & Unfiltered

George Rauch: Pa | Predikant | Denker

info_outline
Episode 25 | Dawie Scholtz show art Episode 25 | Dawie Scholtz

Fearless & Unfiltered

Dawie Scholtz: Elections Analyst | Management Consultant

info_outline
Episode 24 | 2021 Local Government Election show art Episode 24 | 2021 Local Government Election

Fearless & Unfiltered

With the 2021 Local Government Election coming up, I wanted to share my thoughts on what I think is worth thinking about and considering before casting your vote on Monday. I speak from my experience in party politics and local government. 

info_outline
Episode 23 | Azille Coetzee show art Episode 23 | Azille Coetzee

Fearless & Unfiltered

Azille Coetzee: Filosoof | Feminis | Skrywer

info_outline
Episode 22 | Ashwin Afrikanus Thyssen show art Episode 22 | Ashwin Afrikanus Thyssen

Fearless & Unfiltered

Ashwin Afrikanus Thyssen: Dosent | PhD student | Aktivis

info_outline
 
More Episodes

Louis van der Riet: Teoloog | Akademikus | Aktivis | Voorbeeld

 

Ek en Louis gesels oor versoening, restitusie, 'wit werk', verantwoordelikheid, spiritualiteit en baie meer.

 

Louis is toegewy aan inter-rasse versoening en alles wat daarmee gepaard gaan. Sy lewe, siel en menswees spreek opreg daartoe. Om met Louis te gesels en om by hom te leer was 'n voorreg. Hy het baie om met hierdie wêreld te deel. Ek hoop dat hierdie episode jou sal uitdaag, inspireer en bemoedig.