Fearless & Unfiltered
Azille Coetzee: Skrywer | Postdoktorale navorser | Feminis Ek en Azille gesels oor haar nuwe boek: Desire at the End of the White Line. Notes on the Decolonisation of White Afrikaner Femininity. Ons delf lekker diep oor feminisme, dekolonisering, oor witheid, oor wat dit beteken om ’n wit Afrikaner vrou te wees vandag en (baie belangrik) wat dit ook kan beteken. As jy iemand is wie ook worstel met van (of al) hierdie tema’s, hoop ek dat jy waarde sal vind in hierdie gesprek. Azille, dankie dat jy jou menswees met ons deel en dankie vir jou...
info_outline Episode 30 | Adanma YisaFearless & Unfiltered
Adanma Yisa: Anti-racism, DEI (Diversity, Equity & Inclusion), Decolonisation and Critical Diversity expert | Critical Thinker | Black Coconut founder Adanma and Lidia spoke about anti-racism. They spoke about what it means to them, on both a personal and professional level. They unpacked why it matters deeply and what it looks like in practice. The also discussed the importance of intra-racial/affinity group work. Adanma brings a deeply insightful perspective and has the beautiful gift of sparking critical thinking and leaving people she holds space for with important...
info_outline Episode 29 | Ivor SwartzFearless & Unfiltered
Ivor Swartz: Predikant | Skrywer | Spreker | Vriend Ek en Ivor gesels oor sy storie; sy reis met die kerk en spesifiek ook die NG Kerk; ras identiteit; oor sy 'why'; sy boeke; versoening; inklusiwiteit; en soveel meer. Ivor is 'n besonderse mens met 'n besonderse roeping. Mens kan nie by hom wegstap sonder om geïnspireer te voel om die beste weergawe van jouself te wees nie. Hierdie gesprek het so baie vir my beteken en ek hoop van harte dat dit vir jou ook betekenisvol sal wees. Dankie Ivor!
info_outline Episode 28 | Mbali NtuliFearless & Unfiltered
Mbali Ntuli: Activist | Ex-politican | Founder of the Groundwork Collective Mbali & Lidia spoke about her political career; about why inclusion matters to the both of them; government's role in contributing towards a more inclusive, fair and just society; active citizenry; and so much more. Mbali brings a unique perspective and this was a very insightful conversation. We hope you enjoy it with us!
info_outline Episode 27 | Versoeningsdag 2021: Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van HeerdenFearless & Unfiltered
Ek voer 'n eerlike gesprek met Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden oor versoening in Suid-Afrika.
info_outline Episode 26 | George RauchFearless & Unfiltered
George Rauch: Pa | Predikant | Denker
info_outline Episode 25 | Dawie ScholtzFearless & Unfiltered
Dawie Scholtz: Elections Analyst | Management Consultant
info_outline Episode 24 | 2021 Local Government ElectionFearless & Unfiltered
With the 2021 Local Government Election coming up, I wanted to share my thoughts on what I think is worth thinking about and considering before casting your vote on Monday. I speak from my experience in party politics and local government.
info_outline Episode 23 | Azille CoetzeeFearless & Unfiltered
Azille Coetzee: Filosoof | Feminis | Skrywer
info_outline Episode 22 | Ashwin Afrikanus ThyssenFearless & Unfiltered
Ashwin Afrikanus Thyssen: Dosent | PhD student | Aktivis
info_outlineChristi van der Westhuizen: Gepubliseerde skrywer | Sosiaal-politieke kommentator | Akademikus
Ek en Christi gesels oor wit opperheerskappy, akademiese aktivisme, die impak van ons geskiedenis, skaamte en soveel meer.
Christi is ‘n absolute powerhouse. Sy lei op die oomblik die navorsingsprogram by die Sentrum vir die Bevordering van Nie-Rassigheid en Demokrasie by die Nelson Mandela Universiteit. Sy is 'n gereelde openbare spreker en rubriekskrywer. Haar publieke werk is te sien in plaaslike, internasionale radio-, TV-, gedrukte en aanlyn-media.
Christi kry dit reg om met haar navorsing en skryfwerk ‘n wesenlike impak in die denke, harte en menswees van soveel mense buite die akademie te maak. Sy is absoluut toegewy aan nie-rassigheid, gelykheid en regstelling. Haar lewe spreek in elke sin van die woord daartoe.
Ons almal het so baie om te leer by haar. Hierdie gesprek was vir my baie betekenisvol en my wens is dat dit vir jou ook sal wees. Geniet dit!