Fearless & Unfiltered
Ek voer 'n eerlike gesprek met Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden oor versoening in Suid-Afrika.
info_outlineFearless & Unfiltered
George Rauch: Pa | Predikant | Denker
info_outlineFearless & Unfiltered
Dawie Scholtz: Elections Analyst | Management Consultant
info_outlineFearless & Unfiltered
With the 2021 Local Government Election coming up, I wanted to share my thoughts on what I think is worth thinking about and considering before casting your vote on Monday. I speak from my experience in party politics and local government.
info_outlineFearless & Unfiltered
Azille Coetzee: Filosoof | Feminis | Skrywer
info_outlineFearless & Unfiltered
Ashwin Afrikanus Thyssen: Dosent | PhD student | Aktivis
info_outlineFearless & Unfiltered
Ruhan Fourie: Geskiedkundige | Akademikus
info_outlineFearless & Unfiltered
Rudi Swanepoel: Dominee | Skrywer | Foodie | Aktivis
info_outlineFearless & Unfiltered
Mercy Kannemeyer: Skrywer | Regisseur | Teatermaker
info_outlineFearless & Unfiltered
Helené Prinsloo: Reklame koördineerder | Professionele boekwurm | Foodie | Vriendin
info_outlineKara du Toit: Aktrise | Vriendin | Light bringer
Ek en Kara het gesels oor wit bevoorregting, die belangrikheid van erkenning, die millennial generasie en meer.
Hierdie was ‘n baie spesiale opname en is ‘n baie spesiale episode met een van die mees kosbare mense in my lewe.
Ek en Kara stap al ‘n lang pad saam (11 years and counting) en ek is so dankbaar vir haar hart, oopheid en opregtheid waarmee sy nie net hierdie gesprek nie, maar ook elke interaksie in haar lewe aanpak.