loader from loading.io

Episode 18 | Helené Prinsloo

Fearless & Unfiltered

Release Date: 04/28/2021

Helené Prinsloo: Reklame koördineerder | Professionele boekwurm | Foodie | Vriendin
 
Lidia en Helené gesels oor bevoorregting, die kompleksiteit en die verskeie weergawes daarvan. Hulle vat ‘n deep dive in die onbekende en embrace die messiness van wat hulle dink dit beteken om goeie mense te (begin) probeer wees. 
 
Baie van ons probleme gebeur omdat ons nie die kuns verstaan van wat dit beteken om goeie mense te wees nie. 
- Helené Prinsloo