Fearless & Unfiltered
Azille Coetzee: Skrywer | Postdoktorale navorser | Feminis Ek en Azille gesels oor haar nuwe boek: Desire at the End of the White Line. Notes on the Decolonisation of White Afrikaner Femininity. Ons delf lekker diep oor feminisme, dekolonisering, oor witheid, oor wat dit beteken om ’n wit Afrikaner vrou te wees vandag en (baie belangrik) wat dit ook kan beteken. As jy iemand is wie ook worstel met van (of al) hierdie tema’s, hoop ek dat jy waarde sal vind in hierdie gesprek. Azille, dankie dat jy jou menswees met ons deel en dankie vir jou...
info_outline Episode 30 | Adanma YisaFearless & Unfiltered
Adanma Yisa: Anti-racism, DEI (Diversity, Equity & Inclusion), Decolonisation and Critical Diversity expert | Critical Thinker | Black Coconut founder Adanma and Lidia spoke about anti-racism. They spoke about what it means to them, on both a personal and professional level. They unpacked why it matters deeply and what it looks like in practice. The also discussed the importance of intra-racial/affinity group work. Adanma brings a deeply insightful perspective and has the beautiful gift of sparking critical thinking and leaving people she holds space for with important...
info_outline Episode 29 | Ivor SwartzFearless & Unfiltered
Ivor Swartz: Predikant | Skrywer | Spreker | Vriend Ek en Ivor gesels oor sy storie; sy reis met die kerk en spesifiek ook die NG Kerk; ras identiteit; oor sy 'why'; sy boeke; versoening; inklusiwiteit; en soveel meer. Ivor is 'n besonderse mens met 'n besonderse roeping. Mens kan nie by hom wegstap sonder om geïnspireer te voel om die beste weergawe van jouself te wees nie. Hierdie gesprek het so baie vir my beteken en ek hoop van harte dat dit vir jou ook betekenisvol sal wees. Dankie Ivor!
info_outline Episode 28 | Mbali NtuliFearless & Unfiltered
Mbali Ntuli: Activist | Ex-politican | Founder of the Groundwork Collective Mbali & Lidia spoke about her political career; about why inclusion matters to the both of them; government's role in contributing towards a more inclusive, fair and just society; active citizenry; and so much more. Mbali brings a unique perspective and this was a very insightful conversation. We hope you enjoy it with us!
info_outline Episode 27 | Versoeningsdag 2021: Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van HeerdenFearless & Unfiltered
Ek voer 'n eerlike gesprek met Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden oor versoening in Suid-Afrika.
info_outline Episode 26 | George RauchFearless & Unfiltered
George Rauch: Pa | Predikant | Denker
info_outline Episode 25 | Dawie ScholtzFearless & Unfiltered
Dawie Scholtz: Elections Analyst | Management Consultant
info_outline Episode 24 | 2021 Local Government ElectionFearless & Unfiltered
With the 2021 Local Government Election coming up, I wanted to share my thoughts on what I think is worth thinking about and considering before casting your vote on Monday. I speak from my experience in party politics and local government.
info_outline Episode 23 | Azille CoetzeeFearless & Unfiltered
Azille Coetzee: Filosoof | Feminis | Skrywer
info_outline Episode 22 | Ashwin Afrikanus ThyssenFearless & Unfiltered
Ashwin Afrikanus Thyssen: Dosent | PhD student | Aktivis
info_outlineMercy Kannemeyer: Skrywer | Regisseur | Teatermaker
Ek en Mercy gesels oor wat dit beteken om ‘n aktiewe burger te wees, oor wit bevoorregting, versoening en ons geskiedenis.
Ons embrace die ongemaklikheid waarmee hierdie onderwerpe kom en laat onsself toe om so bietjie daarin te sit. Hierdie was ‘n besonderse lekker en stimulerende gesprek vir my en ek hoop regtig dat dit vir jou ook sal wees.
“As jy daarin belangstel om ‘n aktiewe burger in hierdie land te wees moet jy saam praat en wanneer die tyd kom, moet jy saam begin doen.”
- Mercy Kannemeyer