loader from loading.io

Ep 66: So Loop Hy Maar - "SIENDE BLIND" en So 📺⚡️🤯 (Minisode/34-Mins)

SO LOOP HY MAAR

Release Date: 11/19/2020

EP 80: So Loop Hy Maar - EP 80: So Loop Hy Maar - "pressure", sex and be(ing) you

SO LOOP HY MAAR

Be who you are and how you are. I skipped a few steps growing up (subconsciously) hoping "coolness" might mask the softy inside. This podcast is about trusting your gut in what feels right, specifically when it comes to something as personal as intimacy.  I hope this helps you. Or your kids. Or someone. I believe it could've helped me if I heard this 20 years ago. ❤️

info_outline
EP 79: So Loop Hy Maar - seks en 'druk' show art EP 79: So Loop Hy Maar - seks en 'druk'

SO LOOP HY MAAR

| seks & 'druk' | Baie gewik en weeg of ek hierdie gaan deel. Een keer opgeneem, méér as een keer teruggeluister. Uiteindelik gemik na vertroue eerder as twyfel. Dink hierdie sou my 20 jaar gelede nogal kon help. Ek hoop dit help iemand iewers nou. *Verskoon seblief die vloekerigheid nader aan die einde.    

info_outline
Ep 78: So Loop Hy Maar - TIKTOK STARS Chane Grobler and Roberto de Gouveia show art Ep 78: So Loop Hy Maar - TIKTOK STARS Chane Grobler and Roberto de Gouveia

SO LOOP HY MAAR

*This So Loop Hy Maar-episode is in English   Niel and I (at So Loop Hy Maar) recently shared our social media grievances with each other. Mine was something like: 1. Is human value nowadays perceived in connection to the size of your following? 2. Why do we care? 3. Should we delete the apps and spend more time with our dogs?    Two LEGIT South African TikTok-stars help us navigate the modern landscape.    Full-time TikTokker, Chané Grobler (2.4 million+) was recently nominated for a GLOBAL NICKELODEON AWARD and her boyfriend Roberto de Gouveia (@k1ngbert0) juggles...

info_outline
Ep 77: So Loop Hy Maar met Dana Snyman show art Ep 77: So Loop Hy Maar met Dana Snyman

SO LOOP HY MAAR

'Ons maak mekaar moontlik' "Dana Snyman is 'n naam wat ek al 32 jaar hoor opkom" - áltyd met waardering, deernis, humorsin, byna 'n tipe magic. Asof die gedagte aan hom, mense 'n vonkel in die oog bring. (Hy's wel die eerste ou wat sy tekortkominge sal erken.) Toe Pietie in Desember by twee great ouens, Izak en Jan Malherbe, in Hermanus inkyk, stel Jan vir Dana as gas vir ons podcast voor. Dana se menslikheid transcend generasies. Hy's 'n joernalis en skrywer met 'n klomp toekennings en 'n waarnemingsvermoë vir ál die nuanses van menswees. Ons beskrywende woorde vir hom skiet kort. Dana is...

info_outline
Ep 76: So Loop Hy Maar - Early B show art Ep 76: So Loop Hy Maar - Early B

SO LOOP HY MAAR

Geen woorde nodig hier nie - Early B is 'n legend. 

info_outline
Ep 75: So Loop Hy Maar - Quinne Brown Huffman show art Ep 75: So Loop Hy Maar - Quinne Brown Huffman

SO LOOP HY MAAR

Quinne Brown Huffman - aka Connie can der Lecq in 7de Laan - is getroud, 'n ma, 'n aktrise, doula en skrywer. Ons reis vanaf haar geboorte in Johannesburg, al die pad deur 10 jaar in San Francisco & San Diego, en hoekom hulle uiteindelik teruggekeer het Suid-Afrika toe...   Ons moes jare se stukke in een uur inkry. Ek glo ons het 😉   Dankie Hugo Ludik vir 'n opname in jou beautiful Muse Studios in Johannesburg. Jou geestelike groei is so mooi soos jou klank.    'Dit voel asof ons saam in die kamer is'.  Julle is.  Baie dankie dat jy hiervan deel is. 

info_outline
Ep 74: SO (hard)LOOP HY MAAR - A sprint (mini-sode) with Olympian AKANI SIMBINE ⚡💚! show art Ep 74: SO (hard)LOOP HY MAAR - A sprint (mini-sode) with Olympian AKANI SIMBINE ⚡💚!

SO LOOP HY MAAR

This podcast has been in the pipeline for some time. Thank you Bronwyn Roets and Peet van Zyl for connecting us to SA's incredible athlete, Akani Simbine. Akani is an Olympian who, together with our powerhouse South African men's 4 x 100m relay team, recently won the World Athletics Relay in remarkable fashion. Akani will soon be competing in the Olympic Games in Tokyo, Japan. Personally our excitement for the Olympics is peaking way too soon 😉😉 Akani, gracious and focused, made time in his airtight-schedule, for a 15 minute sprint with the So Loop Hy Maar-podcast... Ngiyabonga...

info_outline
Ep 73: So Loop JY Maar - gasaanbieder NADINE THERON MET avonturier RIAAN MANSER show art Ep 73: So Loop JY Maar - gasaanbieder NADINE THERON MET avonturier RIAAN MANSER

SO LOOP HY MAAR

There's an ocean between saying and doing'    Die eerste SO LOOP HY MAAR episode deur 'n gas-aanbieder is HIER 💚🤯💚   In die intro, word die 'Niel en Pietie GEFIRE!' ook verduidelik 😉😉   In hierdie geskiedkundige episode, interview die nuusverslaggewer - Nadine Theron - die ontdekkingsreisiger ('pioneering explorer'), Riaan Manser.    Nadine, jou belangstelling, moeite en finesse met hierdie episode is 'n riem onder die hart en dankie Riaan dat jy jou uitdagings, hart, idees en natuurlik AVONTURE in diepte deel: 5500 km se roei oor die Atlantiese...

info_outline
So Loop Hy Maar - Almal se podcast en JOUNE  show art So Loop Hy Maar - Almal se podcast en JOUNE

SO LOOP HY MAAR

MASSIVE ANNOUNCEMENT! GELIEFDES!  Hierdie podcast is nou JOUNE 🦄 Luister na hierdie 2 en 'n half minuut stukkie magic van almal se vriend @peachvanpletzen en word deel van hierdie podcast-revolusie...  Na jy geluister, stuur jou cv na as jy 'n aanbieder wil wees op 'n  topic of/en gas van jou keuse. Die dansvloer van die heelal is joune 💚💜🖤🤍❤️💙🧡💚💛

info_outline
Episode 71: So Loop Hy Maar met Willa Watcher van der Walt 🌈💚🍄 show art Episode 71: So Loop Hy Maar met Willa Watcher van der Walt 🌈💚🍄

SO LOOP HY MAAR

Wilhelm van der Walt het vir ons 'n foto gestuur, van skrif teen sy dak geplak, net na ons podcast — sien hierdie teks in die middelste deel van dié episode se foto... 💯 'n Old school, unbelievable-feite episode meets 'n spiritual frontflip. Wilhelm aka Willa is 'n watcher - iemand wat psilocybin (magic mushroom) journeys supervise. Jy ken hom dalk in 'n ander kapasiteit, maar in hierdie first-time exposé, reveal Willa wat gebeur wanneer mense diep, diep, diep deur hul onderbewussyn 'journey'. Ek, Niel en Willa deel ook - soos destyds op SO LOOP HY MAAR - 'n paar whack ongewone ware...

info_outline
 
More Episodes

Ons is op pad terug...

Hier kom AMAZING episodes! 🤯

Ons celebrate ons return met 'n starter-of-what's-to-come deur graag 'n minisode (van so 30 minute) met julle te deel...

Die episode gaan oor die splinternuwe, INSANE, 4-part psychological thriller-reeks wat hierdie Dinsdag - 24 November - 20:30 op kykNET begin speel.

Pietie is self hierin te sien en in hierdie SO LOOP HY MAAR episode, gesels hy met SIENDE BLIND se regisseur, Morné du Toit, en die hoofaktrise, Liezl de Kock.

Hier kom 'n donderstorm...

Liefde van huis tot huis! ⚡️