loader from loading.io

Die weg van almal op aarde: Ewige heerlikheid

Radio Scriptura

Release Date: 11/26/2024

Menslike Seksualiteit: Verlossing - die evangelie bring bevryding show art Menslike Seksualiteit: Verlossing - die evangelie bring bevryding

Radio Scriptura

Watter soorte liefdesverhoudings is verkeerd in God se oë? Hoekom kan ons nie leef en lief hê soos ons wil nie? Hoekom is alle vorme van seksuele onsedelikheid onversoenbaar met ons eenheid in Christus? Hoe bevry die Evangelie ons ten opsigte van seksuele sonde?

info_outline
Menslike Seksualiteit:  Sondeval Deel 2 – Begeertes, versoeking en veroordeling show art Menslike Seksualiteit: Sondeval Deel 2 – Begeertes, versoeking en veroordeling

Radio Scriptura

Wat motiveer ons begeertes?  Hoe werk versoekings en begeertes, en wanneer is dit sonde? Waar kom versoekings vandaan? Wat gee geboorte aan sonde, en waar gebeur dit? Kan ons in ons gedagte veilig speel met sondige denke? Sukkel ons almal met dieselfde versoekings of laste? Verwerp God slegs die begeertes wat teen Sy wet is, of net die daadwerklike oortreding van Sy wet? Is onrein gedagtes sonde, al het jy nie die dade waaraan jy gedink het, daadwerklik gedoen nie? Hoe stry ons die stryd teen sondige begeertes? Vrae 19 tot 22 van die kategismus van menslike seksualiteit werk deur die...

info_outline
Menslike Seksualiteit - Sondeval – Die oorsprong van seksuele gebrokenheid show art Menslike Seksualiteit - Sondeval – Die oorsprong van seksuele gebrokenheid

Radio Scriptura

Wat is die oorsprong van ons seksuele gebrokenheid?  Het God ons goed of sleg geskape, en was daar fout in Sy skeppingsorde?  Wat was die toestand van Adam en Eva se harte voor hul sonde?  Wat was die leuen van die slang in die tuin van Eden, en hoe het dit ons menslike hart verwring?  Waar kom die begrip van radikale verdorwenheid vandaan?  Hoe diep en wyd is ons sonde na die sondeval?  Hoe ver is ons menslike begeertes van God se begeertes af?  Noudat ons weet wie ons is voor God - wat is ons troos en bevryding?

info_outline
Menslike Seksualiteit:  Skepping (Deel 3) - Die huwelik en God se oorspronklike ontwerp show art Menslike Seksualiteit: Skepping (Deel 3) - Die huwelik en God se oorspronklike ontwerp

Radio Scriptura

Wie het die huwelik ingestel en bepaal die orde daarvan?  Wanneer en hoekom het God dit as  lewenslange, monogame verbondsverhouding geheilig?   Waar pas die seksuele verhouding in sodat dit God verheerlik?  Waarom is die Here so ernstig oor egskeiding?  Kan ons meer doen om stukkende huwelike in die kerk te herstel?  

info_outline
Menslike Seksualiteit: Skepping deel 2 - Geslagsideologie en Verwarring show art Menslike Seksualiteit: Skepping deel 2 - Geslagsideologie en Verwarring

Radio Scriptura

In die derde episode van die reeks gesels Scriptura oor vrae 6 tot 8, wat handel oor geslagtelikheid, transgenderteorieë, en God se skeppingsorde. Hoekom moet ons God se plan en doel met die twee geslagte vertrou? Het God enige foute gemaak met die skepping van 'n persoon se geslag, en wat het na die sondeval verkeerd geloop? Kan dit wees dat iemand in die verkeerde lyf gebore is? Wat is die gnostiese en mistieke idees oor geslagtelikheid? Is liggaam en gees veronderstel om geintegreerd te wees? Kan identiteit in geslag en geslagtelikheid gevind word?

info_outline
Perspektief:  Mei 2025 show art Perspektief: Mei 2025

Radio Scriptura

Die Scriptura span gesels oor drie temas in vandag se perspektief:  Josh Buice,  stigter van die G3 Ministries is geskors oor kritiek op ander predikers,  poliandrie (meer as een man) en poligamie (meer as een vrou), en die afname van aanddienste en leerdienste in die kerk.  Hoekom loop kerke se aand- en leerdienste dood, en hoekom is dit so belangrik?

info_outline
Menslike Seksualiteit:  Skepping Deel 1 - Geslag en beeld van God show art Menslike Seksualiteit: Skepping Deel 1 - Geslag en beeld van God

Radio Scriptura

In episode twee van die nuwe Kategismus vir Menslike Seksualiteit, gesels Scriptura oor die skeppingsdoel en opdrag vir die mens. Die volgende vrae se antwoorde word uiteengesit: Wat is die geslagte waarmee God die mens geskape het?  Wat vereis God deur ons na Sy beeld te skep, en ook hoekom het God die mens as man of vrou na Sy beeld geskape? 

info_outline
Luisteraarsvraag:  Hoe benader ons Sewendedag Adventiste? show art Luisteraarsvraag: Hoe benader ons Sewendedag Adventiste?

Radio Scriptura

Wat glo die Sewendedag adventiste? Hou hulle by die waarheid van die woord van God, of is hulle vasgevang deur vreesaanjaende profesieë en visioene? Is dit 'n kultus of 'n sekte, of sommer net 'n ander manier om God te aanbid? Hoe kan ons mense antwoord oor die hoop van ons verlossing in Christus, en hoe kan ons hulle in liefde benader?

info_outline
Menslike Seksualiteit:  Troos en sekerheid van 'n nuwe identiteit in Christus show art Menslike Seksualiteit: Troos en sekerheid van 'n nuwe identiteit in Christus

Radio Scriptura

Hoekom het ons 'n kategismus vir menslike seksualiteit nodig?  Hoe groot is ons seksuele sondes, begeertes, luste en dade?  Kan ek seksuele sondes oorkom, bevry word daarvan en voor God rein leef?  Hoekom is dit vertroostend om te weet dat ons ’n nuwe identiteit in Jesus Christus het?  Wat moet ek oor menslike seksualiteit en my nuwe identiteit in Christus weet?

info_outline
Perspektief:  April 2025 show art Perspektief: April 2025

Radio Scriptura

Scriptura gesels oor pous Francis se afsterwe en die nuwe pous Leo XIV se verkiesing. Dan word Jean Oosthuizen van Ontlaar se artikel oor radikale bevrydende humaniteit en sy "vryheid" wat wegdeins van rigiede dogmatiese geloof in die hiermaals bespreek. 

info_outline
 
More Episodes

Hoe moet ons dink oor die ewige heerlikheid? Wie is die begin en die lewe? Wie is die voleinder van ons geloof? Jesus self is ons grootste skat en beloning, en ons kan met vrymoedigheid na die belonings en Sy ewige teenwoordigheid uitsien.